Ek's nuut/I am new
By Veranderde Lewens is dit ons hart om almal welkom en tuis te laat voel by ons familie. Indien jy deel wil word van ons familie of enige ander vrae het oor die Gemeente vul asb die onderstaande vorm in. Hoe word ek ‘n lid van Veranderde Lewens? Sluit aan by Growthtrack lidmaat program! Dit bestaan uit vier belangrike stappe en vind Sondae om 10:00 plaas in ons Growthtrack lokaal lokaal tydens die 10:00 erediens. Of jy nou nuut is of al lankal ‘n lid is van die gemeente, moedig ons jou ten sterkste aan om te registreer en die vier stappe te voltooi. Dit is 'n noodsaaklike komponent van lidmaatskap wat jou help om God, jou doel, gawes en jou plek binne ons gemeente te ontdek. At Veranderde Lewens our heart is to make sure that everyone feels like part of the family. If you are interested in becoming a member here, please fill in the form below and someone will be in touch. How do I become a member of Veranderde Lewens? Join our transformative Growthtrack membership program! It consists of four essential steps and takes place Sundays at 10:00 in our Growthtrack venue during the 10:00 service. Whether you're new or a long-standing member, we highly encourage you to register and complete the four steps. It's a vital component of membership, helping you discover God, your purpose, gifts, and your place within our church.